bredenkamp.co.za


Go to content

BABAS

Babas

Bredenkamp Babas

Dit is aangenaam om van die geboortes van nuwe Bredenkamp babas te verneem.

(a1b3c2d8e4f7g1h2) Susan nee Bredenkamp en Izak Petrus Oosthuizen, veelsgeluk met die geboorte van julle dogtertjie Izelle. Oupa Hennie en ouma Susan, baie geluk mag sy baie vreugte in julle almal se lewens bring.

Veelsgeluk aan Juan Jacques en Hester Bredenkamp van Durbanville in die Kaap met die boorte van hulle seuntjie Juan Jacques op 14 Augustus 2001. Die kleinding is in Belville gebore net na 15h00 en het 3.76 geweeg.

Ek moet sê beter kon hulle dit nie doen , die kleinneef en kleinniggie se twee dogtertjies is sowaar op eendag gebore, 16 Augustus 2001.

(a1b3c2d4e8f4g2h1) David Samuel Milne en Cathley Bredenkamp met die geboorte van hulle dogtertjie op 16 Augustus 2001. Veelsgeluk ook aan oupa David en ouma Cornelia met die geboorte van julle kleinkind.

(a1b3c2d4e8f2g2h3) Christel nee Bredenkamp en Thomas Carsten met die geboorte van hulle dogtertjie op 16 Augustus 2001. Ook aan oupa David en ouma Ralie met die geboorte van julle kleindogter.

Waar moontlik stuur asseblief vir my 'n foto as julle het.

Alle Materiaal Kopiereg @ Marthie Bredenkamp


Opgedateer: September 10, 2001

TUISBLAD | BREDENKAMP | NUUS | VERGADERINGS | ITEMS TE KOOP | FOTO GALLERY | LIDMAATSKAPVORM | ANDER VORMS | RESEPTE | AFSTERWES | BABAS | REUNIES | DUITSLAND | SPESIALE DAE | TEKEN GASTE BOEK | KONTAK ONS | Site Map


Back to content | Back to main menu