Main menu:
U I T N O D I G I N G S B R I E F
kry die PDF hier
1. WELKOM BY DIE BREDENKAMP FAMILIEBOND
Die Bond is vir die BREDENKAMP FAMILIE - Hier en nou en tot in die verre toekoms!
Omdat ons baie trots is op ons FAMILIEBANDE en ons Bond se prestasies en u graag as LID daarvan wil werf, wil ons u meedeel wat die familiebond sedert die ondertekening van die Grondwet op
4 Mei 2002, reeds vermag het.
Daar is ook gekleurde-wapen koffiebeker & Glas Bierbekers teen R35,00 elk te koop.
Bogenoemde kan per e-pos bestel word by Elize Pieterse, ejbredenkamp@gmail.com
2. Ten spyte van wat reeds bereik is het ons nog verskeie ideale en doelwitte waarvan die belangrikste is om die inligting in die FAMILIEREGISTER so korrek en volledig moontlik te kry en andersyds om 'n hegte band te vorm tussen die BREDENKAMPS sodat ons mekaar beter leer ken, waardeer en geniet. Navrae: Marthie Bredenkamp. bredenm@intekom.co.za
3. Met aansluiting sal 'n LIDMAATSKAPSERTIFIKAAT met die BREDENKAMP familiebondwapen in volkleur aan u gegee word teen 'n eenmalige bedrag van R100,00. Poskostes uitgesluit.
4. Betalings aan: BREDENKAMPBOND, Rek nr. 90 7187 3122, ABSA, Spesiale Spaar, Sinovilletak kode:632055 (Jou naam & van as verwysing en waarvoor die geld gaan, asb duidelik gemerk)
5. Indien u bereid is om 'n Medewerker te word om die komitee by te staan met die reël van Streeks familiebyeenkomste in u gebied asook met die verkryging en verspreiding van inligting, word u gevra om met die Komitee in verbinding te tree.
6. Om dit alles te vermag het ons u ondersteuning nodig en veral ook u lidmaatskap
7. Voltooi asb die aangehegte aansoekvorm en pos, of e-pos dit aan:-
Elize Pieterse (neé Bredenkamp), Posbus 49021 Hercules 0030. ejbredenkamp@gmail.com
Groete van huis tot huis
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VAN DIE BREDENKAMP FAMILIEBOND
BESONDERHEDE VAN AANSOEKER:
Volle name volgens geboortesertifikaat:____________________________________________
VAN: __________________________
En nooiensvan in geval van dame: _________________________________________________
Identiteits Nommer:_______________________________ Noemnaam: ____________________
GETROUD MET (Indien van toepassing)
Volle name volgens geboortesertifikaat: _____________________________________________
Van / Nooiensvan:_______________________________________________________________
VOLLE NAME VAN KINDERS (Volgens geboortesertifikaat) EN GEBOORTEDATUM:
1.____________________________________________________________________________
2.____________________________________________________________________________
3.____________________________________________________________________________
4. ________________________________________5.___________________________________
POSADRES:_____________________________ WOONADRES: _________________________
e-pos:________________________________________________TELNr. (H)________________
TEL Nr (W) ______________FAXNr. ______________________SELNr:____________________
BESONDERHEDE VAN AANSOEKER SE OUERS:
VADER : Volle name ___________________________________Geboortedatum:______________
Van: ____________________________________________________________________
MOEDER: Volle name__________________________________Geboortedatum:______________
Nooiensvan:______________________________________________________________
GELDE BETAALBAAR:
1. Ek wil graag 'n Lid van die Bond word en WEL 'n Sertifikaat teen R100. ontvang. *
2. Aan elke persoon word 'n afsonderlike lidmaatskapsertifikaat uitgereik en 'n afsonderlike aansoekvorm moet daarvoor ingevul word. *
3. Ek wil net my besonderhede aan die Bond verskaf maar wil NIE Lid word nie (geen kostes betrokke nie) *
DATUM _________________
HANDTEKENING VAN AANSOEKER _____________________________________________________
Vir die Komitee se gebruik Lidmaatskap nr : a__ b__ c__ d__ e__ f __ g__ h__ i__ j__k__l__m__
Gegewens gekontroleer en geteken nms. Komitee
______________________________________________________________________________________
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VAN DIE BREDENKAMP FAMILIEBOND - (PDF Formaat)