Main menu:
Lidmaatskap Vorm
ALMAL IS WELKOM BY DIE BREDENKAMP FAMILIEBOND
Die Bond is vir die BREDENKAMPS - Hier en nou en tot in die verre toekoms!!
Omdat ons baie trots is op ons FAMILIEBANDE en ons Bond se prestasies en u graag as LID daarvan wil werf, wil ons u meedeel wat die familiebond sedert sy stigting vanaf 10.12.2003 reeds vermag het.
2. Ten spyte van wat reeds bereik is het ons nog verskeie ideale en doelwitte waarvan die belangrikste is om die inligting in die stamregister so korrek en volledig moontlik te kry en andersyds om ‘n hegte band te bind tussen al die BREDENKAMPS sodat ons mekaar leer ken, waardeer en geniet.
3. Met aansluiting sal ‘n lidmaatskapsertifikaat met die BREDENKAMP familiebondwapen in volkleur en ander tersaaklike dokumente aan U gestuur word teen ‘n eenmalige bedrag van R100,00.
4. Betalings aan: BREDENKAMPBOND, Rek nr. 90 7187 3122, ABSA, Spesiale Spaar, Sinoville tak kode:632055(Jou naam&van as verwysing en waarvoor die geld gaan,asb duidelik gemerk)
5. ‘n Bereidwillige Medewerker word gevra om die komitee by te staan met die reël van familiebyeenkomste in u gebied asook met die verkryging en verspreiding van inligting.
6. Om dit alles te vermag het ons u nodig en veral ook u lidmaatskap van die BOND waardeur u ondersteuning bied.
7. Voltooi asb die aangehegte aansoekvorm en pos, faks of e-pos dit aan:-
Elize Pieterse, Faks nr: 0866 84 84 09, Posbus 49021 Hercules 0030.
e -pos: ejpieterse@worldonline.co.za of ejpieterse@gmail.com
Groete van huis tot huis
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VAN DIE BREDENKAMP FAMILIEBOND - (PDF Formaat)