bredenkamp.co.za


Go to content

SPESIALE DAE

Spesiale Dae


Dit het onder ons aandag gekom dat die volgende goue oues hulle geboortedag gevier het.

Ons wil hulle net sê baie geluk, mag die Here u veilige op sy hande dra en beskerm en baie dankie vir die goeie opleiding wat aan ons as nasate van die Bredenkamp’s oorgedra ist.

(a1b3c1d1e3f7g1) Oom Johannes Frederik (Frikkie) Bredenkamp gebore 25.6.1918 van Potchefstroom het 82 geword.

(a1b3c2d4e4f4g2) Philippus Fourie Bredenkamp 2.1.1920 en Boer Senekal,Viljoenskroon het 81 jaar geword.

(a1b3c2d8e2f3g2) Johannes Jacobus Bredenkamp van Pretoria gebore 4.4.1920 het 81 geword.

(a1b3c2d4e5f1g2) James Milne Bredenkamp die Plaas Oranje distrik Bultfontein gebore 5.4.1920 het 81 geword.

(a1b8c2d6e1f5) Joyce May Bredenkamp nee Shearsmith gebore 22.5.1920 en het 81 gword.

(a1b3c2d4e8f7) Maria Susanna BREDENKAMP gebore op 26.7.1910 het 91 geword.

(a1b3c2d8e2f1g1) (Katie) Catharina Hendrina Bredenkamp nee Venter van Pretoria gebore 27.7.1920 het 81 geword.

As daar enige iemand is wat ons nie hier op het nie, veelsgeluk, ons het nie vergeet nie, maar het nie van dit geweet nie.

Sal julle my asseblief laat weet as daar iemand is wat 80 jaar of ouer geword het.

Ons is ook opsoek na mense wat hulle goue bruilof vier of gevier het..

Stuur vir my asseblief 'n biografie en 'n foto van oues van 80 jaar en ouer.


Marthie Bredenkamp








TUISBLAD | BREDENKAMP | NUUS | VERGADERINGS | ITEMS TE KOOP | FOTO GALLERY | LIDMAATSKAPVORM | ANDER VORMS | RESEPTE | AFSTERWES | BABAS | REUNIES | DUITSLAND | SPESIALE DAE | TEKEN GASTE BOEK | KONTAK ONS | Site Map


Back to content | Back to main menu